EPISODE · Apr 12, 2016 · 0 MIN
VAN ROOYEN DUBAI
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Daar is niks sinister aan die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Des van Rooyen, se reis na Dubai die naweek nie. Dis nou volgens van Rooyen - wat volhou die blitsbesoek van net-net een volle dag was vir vakansiedoeleindes. Van Rooyen sê verder dat hy self vir die reis betaal het wat toevallig saamgeval het met die Guptas se vertrek uit Suid-Afrika onder 'n donker wolk - ook na Dubai. Volgens Van Rooyen het hy die reis al lankal beplan voor hy nog minister geword het.
Embed this episode
Ready to play
VAN ROOYEN DUBAI
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.