EPISODE · Apr 27, 2016 · 2 MIN
VEEDIEFSTAL
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Veediefstal in Suid-Afrika is veel meer georganiseerd as in vroeër jare. Potslagters het grootliks verdwyn en groot sindikate het hul plek ingeneem. Die voorsitter van die nasionale veediefstal-voorkomingsforum, Willie Clack, sê dit raak nie net boere nie, maar die verbruiker ook. Hy het met Justin Kennerley gepraat.
Embed this episode
Ready to play
VEEDIEFSTAL
0:00
2:09
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on April 27, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!