EPISODE · Jun 27, 2017 · 2 MIN
VEILIGHEID VAN METRORAIL PASSASIERS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekomissie beplan om die Departement van Vervoer en die Passasier-spooragentskap van Suid-Afrika, PRASA, te nader oor veilgheid en sekuriteit op Metrorail treine in die land. Joan-Marie Verhoef berig dat die kommissie reageer op berigte van seksuele teistering en alkoholmisbruik op dié treine.
Embed this episode
NOW PLAYING
VEILIGHEID VAN METRORAIL PASSASIERS
0:00
2:28
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on June 27, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!