VERANDER SKOOLLEERPLAN OM OP ENTREPRENEURSKAP TE FOKUS episode artwork

EPISODE · Jun 20, 2017 · 2 MIN

VERANDER SKOOLLEERPLAN OM OP ENTREPRENEURSKAP TE FOKUS

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

As die skoolleerplan verander om meer op entrepeneursskap te fokus, sal werkloosheid in die land afneem. Die 2017 Entrepeneur van die Jaar kompetisie se woordvoerder, Kobus Engelbrecht, sê as kinders geleer word om soos entrepeneurs te dink, sal hulle met beter planne vorendagkom, om besighede van hulle eie te begin. Statsitieke Suid Afrika het vroeër bekend gemaak dat die werkloosheidsyfer die hoogste in 14 jaar is. Engelbrecht sê dit is die oplossing tot Suid-Afrika se hoë werkloosheidskoers.

NOW PLAYING

VERANDER SKOOLLEERPLAN OM OP ENTREPRENEURSKAP TE FOKUS

0:00 2:41

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 20, 2017.

What is this episode about?

As die skoolleerplan verander om meer op entrepeneursskap te fokus, sal werkloosheid in die land afneem. Die 2017 Entrepeneur van die Jaar kompetisie se woordvoerder, Kobus Engelbrecht, sê as kinders geleer word om soos entrepeneurs te dink, sal...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!