EPISODE · Feb 22, 2016 · 2 MIN
VERDERE BETOGINGS BY TUKS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Universiteit van Pretoria is weens 'n betoging tydelik gesluit. Studente wat teen die gebruik van Afrikaans as die Universiteit van Pretoria se administrasie taal betoog het lesings by die Hatfield- en Groenkloof-kampusse ontwrig. Intussen het sewe en twintig studente in die plaaslike landdroshof verskyn. Die studente se aansoek om borgtog is tot die sewende April uitgestel. Vincent Mofokeng het met die universiteit se woordvoerder, Anna-Retha Bouwer, gepraat.
Embed this episode
Ready to play
VERDERE BETOGINGS BY TUKS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.