EPISODE · Jul 24, 2017 · 5 MIN
VERGRYPE TEEN SIRIESE BURGERS IN LIBANON
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Diemenseregte-organisasie, Human Rights Watch, is besig om vergrype teen Siriese burgers in Libanon aan die grootklok te hang. In 'n verslag wat pas gepubliseer is, word die dood - en oënskynlike marteling van vier Siriese burgers in Arsel - 'n gebied teenaan die Siriese grens - in besonderhede uiteengesit nadat fotos van die mans deur 'n internasionale forensiese kenner, bestudeer is. Die Lebanese weermag het beloof om die saak te ondersoek. [Anit Visser]
Embed this episode
NOW PLAYING
VERGRYPE TEEN SIRIESE BURGERS IN LIBANON
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.