EPISODE · Apr 15, 2016 · 4 MIN
VERKRAGTINGSLAGOFFER PRAAT NA 28 JAAR UIT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Ons waarsku sensitiewe luisteraars dat die volgende bydrae onstellend kan wees. 'n Vrou, wat as kind glo ses jaar lank deur haar pa verkrag is, het na 28 jaar besluit om haar storie te vertel EN 'n klag teen haar pa aanhangig te maak. Die vrou, wie se naam aan Monitor bekend is, hoop haar verhaal spoor ander slagoffers aan om ook die stilte te verbreek. Hanri Wondergem het met die vrou gepraat oor die traumatiese ervaringe wat haar lewe verander het...
Embed this episode
Ready to play
VERKRAGTINGSLAGOFFER PRAAT NA 28 JAAR UIT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.