EPISODE · Oct 21, 2016 · 2 MIN
VERSAMELNES
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Klein ingenieurs van die eko-sisteem. So beskryf Carla du Toit, 'n student aan die Universiteit van Kaapstad se Departement van biologiese wetenskappe, versamelvoëls. Du Toit het navorsing gedoen in die Tswhalu Kalahari Wildreservaat in die Noord-Kaap. Die doel van die navorsing was om uit te vind of kameeldoringbome versamelvoëls gebruik om voedingstowwe te kry. Hanri Wondegem het Du Toit voorgekeer by die sewende jaarlikes Oppenheimer De Beers Groep Navorsingsberaad in Johannesburg.
NOW PLAYING
VERSAMELNES
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m