VERSKEIE SKOLE IN GAUTENGSE BRUIN GEMEENSKAPPE BEGIN MET SLOERSTAKING episode artwork

EPISODE · Aug 1, 2017 · 3 MIN

VERSKEIE SKOLE IN GAUTENGSE BRUIN GEMEENSKAPPE BEGIN MET SLOERSTAKING

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Onderwysers by verskeie skole in Gauteng se bruin gemeenskappe ter ondersteuning van hulle kollegas by die Klipspruit-Wes Sekondêre Skool. Dit volg na verlede week se versetoptrede waar ouers van dié skool geëis het dat 'n nuwe swart skoolhoof met 'n bruin een vervang word. Die sloerstaking by die Klipspruit-Wes Hoërskool is vir eers laat vaar weens die ontplooiing van 'n beampte van die Departement van Onderwys by die skool. Die skool se beheerliggaam is ook ontbind.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 1, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

VERSKEIE SKOLE IN GAUTENGSE BRUIN GEMEENSKAPPE BEGIN MET SLOERSTAKING

0:00 3:15

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 1, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!