Skip to content
VERSOENING BAROMETER episode artwork

EPISODE · Dec 9, 2015 · 3 MIN

VERSOENING BAROMETER

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Volgens die Instituut vir Geregtigheid en Versoening se Versoenings-barometer is die meerderheid Suid-Afrikaners van mening dat rasseverhoudinge ongelukkig dieselfde gebly het, of agteruitgegaan het sedert 1994. Die hoof van beleid en analise by die Instituut vir Geregtigheid en Versoening, Jan Hofmeyr, het aan Dianke Nel gesê die oorsaak van verdeeldheid in ons samelewing kan grootliks toegeskryf word aan ekonomiese en maatskaplike ongelykheid.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Dec 9, 2015

Embed this episode

Ready to play

VERSOENING BAROMETER

0:00 3:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on December 9, 2015.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!