Skip to content
VF+ OOR KLAGTES MET SELFOON NETWERKE episode artwork

EPISODE · Nov 30, 2015 · 4 MIN

VF+ OOR KLAGTES MET SELFOON NETWERKE

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die VF+ het verbruikers genooi om hulle klagtes rondom selfoon netwerk verspreiders na hulle te stuur. Advokaat Anton Alberts sê hulle het ook baie klagtes ontvang oor duur selfoon data kostes, data wat verdwyn en uitermatige hoë selfoon rekeninge. Alberts sê 'n dispuut kan deur die nasionale Verbruikers kommisie teen die betrokke selfoon maatskappy verklaar word en dan kan die maatskappy nie teen die verbuiker optree voor die dispuut besleg is nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Nov 30, 2015

Embed this episode

Ready to play

VF+ OOR KLAGTES MET SELFOON NETWERKE

0:00 4:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on November 30, 2015.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!