EPISODE · Feb 15, 2016 · 1 MIN
VF PLUS SMORENBURG
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Vryheidsfront Plus het aangedui dat hy nie strafmaatreëls teen sy mediawoordvoerder Pieter Swart oorweeg nie. Dit volg nadat Swart op sosiale media gedreig het om Smorenburg se gesig pers te maak maar nie met verf nie. Die leier van die VF Plus, Pieter Mulder, sê hy sou wel verkies dat Swart sy frustrasies nie op die manier opper nie.
Embed this episode
Ready to play
VF PLUS SMORENBURG
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.