EPISODE · Dec 16, 2015 · 2 MIN
VISVANG TSITSIKAMMA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Bestaansvissers van die Koukamma-munisipaliteit kan vanaf vandag in die mariene bewaringsgebied van die Tsitsikamma Nasionale Park in die Suid-Kaap hengel. Sanparke het vier beheerde gebiede binne die park vir bestaansvissers oopgestel. Jean Esterhuizen berig dat die projek tot Maart sal duur.
Embed this episode
Ready to play
VISVANG TSITSIKAMMA
0:00
2:04
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on December 16, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!