VLIEG BEAUFORT WES
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
Beaufort-Wes gaan binnekort 'n groter toerisme en sake-middelpunt in die Sentrale Karoo word. Dit volg na die stigting van 'n vliegskool by die plaaslike vliegveld. Die Avic Internasionale Vlieg Akademie, of AIFA, lei hoofsaaklik Sjinese kadette op, deur kontrakte met die land se kommersiële lugrederye. AIFA het ook basisse in George en Oudtshoorn, maar Beaufort-Wes gaan hul grootste operasie-sentrum word. Tanya Krause doen verslag...
Embed this episode
No transcript yet.