EPISODE · Jul 12, 2026 · 0 MIN
Vlugbal: Rössing kraai koning op Swakop
from Nuus · host Kosmos 94.1
Rössing Uranium het Corporate Volleyball Swakopmund se jaarlikse toernooi Saterdag gewen deur die span van Navachab met 24-21 in die eindstryd te verslaan en sodoende met die prysgeld van 8 000 Namibiese dollar weg te stap. Kosmos 94.1 het die aksiebelaaide dag bygewoon en Jean-Louis Knouwds het met Rössing se korporatiewe kommunikasiebeampte, Fikameni Matias, gesels:
Embed this episode
NOW PLAYING
Vlugbal: Rössing kraai koning op Swakop
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.