VN veroordeel Russiese aanvalle op Kiëf episode artwork

EPISODE · Jul 3, 2026 · 0 MIN

VN veroordeel Russiese aanvalle op Kiëf

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, het Rusland se jongste aanvalle op Kiëf en ander Oekraïnse stede ten sterkste veroordeel. Minstens 27 mense is dood en 91, insluitend twee kinders, is beseer toe Rusland Woensdag ʼn groot hommeltuig- en missiel-aanval op Kiëf uitgevoer het. Guterres se woordvoerder, Stéphane Dujarric, sê tussen Desember 2025 en Mei vanjaar het burgerlike ongevalle in Oekraïne met 40-persent toegeneem teenoor dieselfde tydperk die vorige jaar:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 3, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

VN veroordeel Russiese aanvalle op Kiëf

0:00 0:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 3, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!