EPISODE · Jul 5, 2017 · 2 MIN
VOERTUIGVERKOPE HERSTEL IN JUNIE - MAAR NIE ALGEHEEL NIE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Suid-Afrika se nuwe voertuigverkope het effens in Junie herstel, met 'n totale verkoopsyfer van net meer as 45-duisend voertuie. Dit verteenwoordig 'n jaar-tot-jaar-groeisyfer van nul komma 9 persent. Rudolph Mahoney by Wesbank sê egter dit weerspieël nie 'n algehele verbetering in verkope nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
VOERTUIGVERKOPE HERSTEL IN JUNIE - MAAR NIE ALGEHEEL NIE
0:00
2:11
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on July 5, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!