EPISODE · Jun 27, 2017 · 2 MIN
VOETGANGERS VEILIGHEID
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Sowat 5 500 uit die 14 000 padsterftes van 2016, is voetgangers. So sê die woordvoerder van die Automobiele Stigting van Suid-Afrika, oftewel die AA. Die organisasie het kragte gesmee met onder andere die internasionale organisasie, Road Safety Grant Programme, as deel van 'n veldtog om voetgangers se sigbaarheid op die pad te verbeter. Marlinée Fouché doen verslag.
NOW PLAYING
VOETGANGERS VEILIGHEID
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m