EPISODE · Aug 2, 2016 · 4 MIN
VOOR JY STEM
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die handves van menseregte maak voorsiening vir die basiese regte waarop elke landsburger kan aanspraak maak. Verskeie van hierdie regte kan gekoppel word aan die komende munisipale verkiesings. Marlinée Fouché het ondersoek ingestel na wat ons van ons munisipaliteite moet verwag, en hoe munisipale bestuur verweef is met provinsiale, en uiteindelik nasionale regering.
NOW PLAYING
VOOR JY STEM
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m