VOORBEREIDINGS VIR PARLEMENTSOPENING
from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs
Politieke partye wil hê President Jacob Zuma moet aan die land vertel wat sy planne is om die ekonomie weer aan die gang te kry. Party wil ook hê Zuma moet om verskoning vra omdat hy die openbare beskermer se Nkandla-aanbevelings twee jaar lank geignoreer het. Sy regsverteenwoordigers het dié week aan die konstitusionele hof gesê hy glo nou die openbare beskermer se aanbevelings is bindend. Zuma lewer sy staatsrede vanaand.
Embed this episode
No transcript yet.