EPISODE · Jun 13, 2017 · 10 MIN
VOORSKOU: ANC BELEIDSKONFERENSIE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Minder as drie weke van nou af vind die ANC se beleidskonferensie hier in Johannesburg plaas en ons vra vanoggend vir twee politieke ontleders vir hul indrukke oor hoe die wind in die regerende party waai in die aanloop tot die konferensie. Ons praat met prof. Dirk Kotzé van Unisa en dr. Piet Croucamp van die Noordwes-universiteit se Mahikeng-kampus. [Anita Visser, Heindrich Wyngaard]
Embed this episode
NOW PLAYING
VOORSKOU: ANC BELEIDSKONFERENSIE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.