EPISODE · Jan 21, 2016 · 2 MIN
VPI
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Volgens Statistieke Suid-Afrika het die inflasie koers in Desember verlede jaar op 5,2% te staan gekom. Die hoof van die Skool vir Ekonomiese en Sakewetenskappe by die Universiteit van die Witwatersrand, professor Jannie Rossouw, het aan Dianke Nel gesê ons gaan definitief vanjaar hoër inflasie sien wat rentekoerse verder sal laat styg. Volgens hom bring die lae olieprys egter vir Suid-Afrikaners verligting wat die brandstofprys betref.
Embed this episode
Ready to play
VPI
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.