EPISODE · Jun 21, 2017 · 4 MIN
VPI STYG
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Verbruikersprysindeks, oftewel inflasie, het in Mei op 'n jaargrondslag tot vyf komma vier persent gestyg, teenoor die vyf komma drie persent in April. Die styging is hoër as wat ekonome voorspel het. Die Rand het teruggesak ná Statistieke S.A. se syfers bekendgemaak is. Kerninflasie, wat die prys van kos, nie-alkoholiese drank, brandstof en energie uitsluit, was op 'n jaargrondslag in Mei vier komma agt persent, dieselfde as in April. Ons praat met 'n ekonoom, Dr Chris Harmse.
NOW PLAYING
VPI STYG
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m