EPISODE · Jul 13, 2017 · 1 MIN
VRESE DAT VOëLGRIEP LANDWYD VERSPREI
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Daar is vrese dat die voëlgriep wat die hoenderbedryf getref het, dalk landwyd kan versprei. Die aansteeklike virus het nou na Gauteng versprei, sedert dit eerste in Mpumlanga bevestig is. Kevin Lovell, van die Suid-Afrikaanse Pluimvee-vereniging, praat oor die impak hiervan met Malixole Gwatyu.
NOW PLAYING
VRESE DAT VOëLGRIEP LANDWYD VERSPREI
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m