EPISODE · May 6, 2016 · 2 MIN
VROU PRAAT OOR PLAASAANVAL
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die landbousektor verwelkom die polisie en Afriforum se geskiedkundige ooreenkoms om kragte saam te snoer teen plaasaanvalle. Die waarnemende nasionale polisiekommissaris het in Januarie onderneem om plaasaanvalle, plaasmoorde en veediefstal as voorkeurmisdade te verklaar. Ons het vroeer die week berig oor vyf verdagtes wat 'n gesin by Sunward Ranch naby Koedoeskop in Limpopo op hul plaas aangeval het. Die Swanepoel-egpaar, albei in hulle laat vyftigs, is met vuurwapens aangehou, aangerand en vasgebind. 'n Nege millimeter pistool, huishoudelike goedere en gereedskap is geroof. Vincent Mofokeng het met Santa Swanepoel gepraat oor haar ervaring:
Embed this episode
Ready to play
VROU PRAAT OOR PLAASAANVAL
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.