VSA sal Israel steun as Hamas nie ontwapen: Kushner episode artwork

EPISODE · Aug 18, 2026 · 0 MIN

VSA sal Israel steun as Hamas nie ontwapen: Kushner

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die Amerikaanse gesant, Jared Kushner, sê Hamas kan binnekort ontwapen, maar Amerika sal verdere Israelse militêre optrede in Gaza steun indien dit nie gebeur nie. Hy en die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, het Maandag ooreengekom om twee werksgroepe te stig. Een sal fokus op ontwapening en verwydering van militêre infrastruktuur in Gaza, en een op openbare gesondheidskwessies. Kushner sê daar is aandag gegee aan sommige van Netanyahu se geldige bekommernisse:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 18, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

VSA sal Israel steun as Hamas nie ontwapen: Kushner

0:00 0:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 18, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!