EPISODE · Sep 3, 2016 · 4 MIN
VULEKA SKOOL
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Naweekaktueel het die week 'n draai gaan maak by die Vuleka St Michaels skool in Weltevredenpark in Johannesburg. Die laerskool se Afrikaanse onderwyser het besluit om 'n heel ander aanslag te neem om vir die kinders Afrikaans te leer. Sy het 'n Afrikaanse-kultuurdag gereël.
NOW PLAYING
VULEKA SKOOL
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m