EPISODE · Jun 23, 2017 · 3 MIN
WAAR KOM DIE LANGARM VANDAAN?
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die gewilde Suid-Afrikaanse dansvorm Langarm roep dikwels beelde op van paartjies wat op die maat van Afrikaanse popmusiek sokkie-dans. Dit is waarskynlik hoe baie wit Suid-Afrikaners Langarm sal beskou. Michael Dunseith, wat onlangs sy meestersgraad in Musiek aan die Universiteit Stellenbosch voltooi het, ondersoek tans verskeie bykomende onderwerpe vir 'n publikasie, na aanleiding van sy tesis. Dunseith sê Langarm soos dit vandag bekend staan, is baie meer as net sokkie. Dit het ʼn ryk geskiedenis en was reeds in die koloniale tydperk in die Kaap as ʼn vorm van ontspanning en vermaak bekend. [Vincent Mofokeng]
NOW PLAYING
WAAR KOM DIE LANGARM VANDAAN?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m