EPISODE · Aug 7, 2017 · 10 MIN
WAAROM GEEN OPTREDE OOR #GUPTALEAKS NIE?
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Nuwe onthullings oor korrupsie kom steeds weekliks na vore deur die sogenaamde #GuptaLeaks e-posse, en vanuit ander bronne, en daar word getrou in die media daaroor berig. Wat egter opvallend is, is die skynbare versuim van die land se wetstoepassingsagentskappe om op te tree teen enigeen wat geimpliseer word. Monitor vra vanoggend twee kenners waarom hulle reken dit so is: dr. Johan Burger is van die Instituut vir Sekerheidstudies en adv. Paul Hoffman is van die organisasie Accountability Now.
NOW PLAYING
WAAROM GEEN OPTREDE OOR #GUPTALEAKS NIE?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m