Wanvoeding kan ʼn kind se brein, hart én toekoms steel episode artwork

EPISODE · Jul 23, 2025 · 10 MIN

Wanvoeding kan ʼn kind se brein, hart én toekoms steel

from Maroela-onderhoude · host Maroela Media

Maroela Media het met dr. Marita Serfontein, ʼn geregistreerde dieetkundige, en Danelle du Plessis, koördineerder van Helpend Hand se Kosblikkie-projek, gesels oor die tekens van wanvoeding. Dr. Marita het verduidelik ʼn tekort aan yster, vitamien A en B12 is sigbaar op die tong, vel en oë van ʼn kind, maar die ware skade lê dieper. Sy en Danelle het ook vertel wat gedoen kan word om kinders te help. Kom luister na die volledige onderhoud boaan die berig. Maroela Media

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 23, 2025

Embed this episode

Ready to play

Wanvoeding kan ʼn kind se brein, hart én toekoms steel

0:00 10:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Maroela-onderhoude?

This episode is 10 minutes long.

When was this Maroela-onderhoude episode published?

This episode was published on July 23, 2025.

Can I download this Maroela-onderhoude episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!