Skip to content
WAPENLISENSIES episode artwork

Jul 11, 2017 1 min

WAPENLISENSIES

from RSG Nuus & Aktualiteit Hosted by SABC News and Current Affairs

Die S-A Jagters- en Bewaringsorganisasie waarsku die publiek om steeds by die wetgewing rakende vuurwapens en vuurwapenlisensies te hou, soos dit in die wetboekke opgeteken is. Die voorsitter van die organisasie, Fred Camphor verduidelik dat die polisie teen die hooggeregshof-uitspraak, rakende die ongrondwetlikheid van die Vuurwapen Beheer wetgewing verlede week, geappelleer het.

Episode details come from the podcast's RSS feed.

Embed this episode

Ready to play

WAPENLISENSIES

0:00 1:35

No transcript yet.

Requests help us decide what to transcribe next.

Frequently asked questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 1 minute long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 11, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.