EPISODE · Apr 21, 2016 · 4 MIN
WAPENSKANDAAL
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Strategiese Verdedigingspakket van 1999, beter bekend as die wapenskandaal, is bo enige verdenking. President Jacob Zuma het DIE bevinding van die Seriti-kommissie hieroor vandag bekendgemaak. Die kommissie kon glo na 'n ondersoek van vier jaar nie 'n enkele fout met die transaksie vind nie. Izak du Plessis berig.
Embed this episode
Ready to play
WAPENSKANDAAL
0:00
4:08
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 4 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on April 21, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!