EPISODE · Jun 23, 2017 · 6 MIN
WAT DINK 'N MEDE-SKRYWER VAN DIE GRONDWET OOR KONSTITUSIONELE HOF SE UITSPRAAK?
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Speaker van die Nasionale Vergadering sal voortaan 'n gewone of 'n geheime stemming in die parlement kan toelaat. Dit was gister die kruks van Hoofregter Mogoenge Mogoeng se uitspraak in die Konstitusionele Hof. Die Speaker, Baleka Mbete, het aangevoer dat sy nié by magte is om so 'n besluit te neem nie. Dit volg op 'n mosie van wantroue in President Zuma wat op 18 April sou plaasvind, maar uitgestel is, nadat die UDM die saak hof toe gevat het. Vir sy insette hieroor, praat ons met een van die skrywers van ons grondwet, emiritus-professor Marinus Wiechers. [Anita Visser]
NOW PLAYING
WAT DINK 'N MEDE-SKRYWER VAN DIE GRONDWET OOR KONSTITUSIONELE HOF SE UITSPRAAK?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m