WAT DOEN JY VOOR, TYDENS EN NA GEWAPENDE ROOFTOG? episode artwork

EPISODE · Aug 3, 2017 · 4 MIN

WAT DOEN JY VOOR, TYDENS EN NA GEWAPENDE ROOFTOG?

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Gewapende rooftogte is nie net vreesaanjaend vir baie Suid-Afrikaners nie, maar ook 'n realiteit. Volgens die Verbruikers Goedere Risiko Inisiatief het gewapende rooftogte by winkelsentrums met 142 % in die drie jaar voor 2013 toegeneem. Hanri Wondergem het by 'n spesialis ondersoeker van ernstige-, ekonomiese- en geweldsmidade gaan aanklop vir advies oor wat om voor, tydens en na 'n gewapende rooftog te doen.

NOW PLAYING

WAT DOEN JY VOOR, TYDENS EN NA GEWAPENDE ROOFTOG?

0:00 4:07

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 3, 2017.

What is this episode about?

Gewapende rooftogte is nie net vreesaanjaend vir baie Suid-Afrikaners nie, maar ook 'n realiteit. Volgens die Verbruikers Goedere Risiko Inisiatief het gewapende rooftogte by winkelsentrums met 142 % in die drie jaar voor 2013 toegeneem. Hanri...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!