WAT GAAN BALEKA MBETE NOU DOEN? episode artwork

EPISODE · Jun 22, 2017 · 6 MIN

WAT GAAN BALEKA MBETE NOU DOEN?

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Professor Erwin Schwella van die Universiteit Stellenbosch se Skool van Openbare Leierskap, sê vandag se uitspraak in die Konstitusionele hof is geskiedkundig. Volgens die hof, is die parlement se Speaker, Baleka Mbete, by magte om te bepaal dat die stemme in 'n mosie van wantroue geheim gehou kan word, of nie. In die lig van dié uitspraak - sou Mbete kies om nie 'n geheime stem toe te staan nie - gaan dit vir haar moeilik om te verduidelik hoekom...

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 22, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

WAT GAAN BALEKA MBETE NOU DOEN?

0:00 6:09

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 6 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 22, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!