EPISODE · Jul 26, 2017 · 5 MIN
WAT IS DIE EFF SE ROL IN DIE LAND SE POLITIEK?
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die EFF is vandag vier jaar gelede in Soweto gestig. Die EFF-leier, Julius Malema glo die party se steun het sedert 2013 aansienlik toegeneem. Professor Andre Duvenhage, 'n politieke ontleder verbonde aan die Noordwes Universiteit glo die EFF bied toenemend n alternatief vir die ANC.
NOW PLAYING
WAT IS DIE EFF SE ROL IN DIE LAND SE POLITIEK?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m