EPISODE · Jul 31, 2017 · 5 MIN
WAT IS REGVERDIG EN BILLIKE VERGOEDING IN DIE KONTEKS VAN GRONDHERVORMING?
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Hoe behoort grondeienaars vergoed te word wanneer hulle grond vir grondhervormings-doeleindes geteiken word? Dit is die vraag op talle se lippe met grondhervorming en grond-onteiening wat al vir jare 'n warm besprekingspunt is. Annelize Crosby, Agri SA se raadgewer regs- en grondsake en Parlementêre Skakeling het die onderwerp in diepte bestudeer.
NOW PLAYING
WAT IS REGVERDIG EN BILLIKE VERGOEDING IN DIE KONTEKS VAN GRONDHERVORMING?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m