EPISODE · Aug 7, 2017 · 4 MIN
WAT KAN BALEKA VANDAG BESLUIT?
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die enigste nuwe faktor wat 'n mosie van wantroue in die president suksesvol kan maak, is as daar môre 'n geheime stemming plaasvind. Maar, volgens politieke kenners, is dit hoogs onwaarskynlik. Die speaker van die parlement, Baleka Mbete, maak vanmiddag haar besluit in die verband bekend. Hanri Wondergem berig dat daar in die verlede ses onsuksesvolle mosies van wantroue ter tafel gelê is.
Embed this episode
NOW PLAYING
WAT KAN BALEKA VANDAG BESLUIT?
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.