EPISODE · Nov 18, 2015 · 2 MIN
Water JHB
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
In Gauteng word inwoners en ondernemings in Johannesburg en Ekhuruleni gewaarsku dat hulle beboet sal word as hulle nie ag slaan op die waterbeperkings nie. Die droogte en hittegolf het die munisipaliteite genoodsaak om waterbeperkings in te stel. Joan-Marie Verhoef berig dat oortreders met tussen ses- en twaalfduisend rand beboet kan word.
Embed this episode
Ready to play
Water JHB
0:00
2:39
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on November 18, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!