EPISODE · Aug 16, 2017 · 2 MIN
WATERBEPERKINGS KAN DALK NOG STRENGER GEMAAK WORD
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Wes-Kaapse regering sê hy gaan aanwysings oor waterbeperkings vir ALLE munisipaliteite uitreik, om die knellende droogte beter te bestuur. 'n Kennisgewing oor dié besluit is in die staatskoerant gepubliseer. Die woordvoerder vir die provinsiale Minister van Plaaslike Regering, James-Brent Styan het aan Jean Esterhuizen gesê munisipaliteite moet hulle watersituasie assesseer, en voorstelle maak.
NOW PLAYING
WATERBEPERKINGS KAN DALK NOG STRENGER GEMAAK WORD
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 9, 2026 ·12m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m