EPISODE · Nov 23, 2015 · 2 MIN
WAYDE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die naelloper Wayde van Niekerk is gister as die Suid-Afrikaanse sportman van die jaar aangewys. Die tiende jaarlikse toekennings is in Bloemfontein gehou. Van Niekerk, die 23-jarige atleet, het die bergfietsryer, Greg Minnaar en swemmer Chad le Clos geklop om die toekenning te vat. Van Niekerk het met Vincent Mofokeng gepraat kort voor hy lughawe toe is om na Engeland te vlieg.
Embed this episode
Ready to play
WAYDE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.