Skip to content
WEER episode artwork

EPISODE · Feb 15, 2016 · 2 MIN

WEER

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Suid-Afrikaanse weerdiens sê die elektriese storm wat gister oor Gauteng gewoed het, is te wyte aan die wind. Verskeie luisteraars sê dat hulle alle elektrise toestelle uit die mure geprop het gisteraand weens die storm wat ure gewoed het. 'n Senior weervoorspeller van die Suid-Afrikaanse weerdiens Christina Theale sê daar het geen wind gewaai wat die storm, weg van Johannesburg kon dryf nie. Sy waarsku dat Gautengers hulle moet staal vir soortgelyke storms die week. Sy sê daar is ook 'n waarskuwing vir hael oor dele van KwaZulu-Natal vandag en dat temperature nog verder gaan styg in Gauteng.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Feb 15, 2016

Embed this episode

Ready to play

WEER

0:00 2:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on February 15, 2016.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!