EPISODE · Jun 21, 2017 · 2 MIN
WEERVOORSPELLERS VERSIGTIG-OPTIMISTIES OOR WESKAAP REëNVAL
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Weervoorspellers is versigtig optimisties wat reënval oor die Wes-Kaap betref, maar bekommerd oor die Oos-Kaap. Toni Rossouw, 'n senior weervoorspeller van die weerdiens, het aan Hanri Wondergem gesê langtermynvoorspellings toon bo-normale reënval oor die suidweste van die Wes-Kaap.
Embed this episode
NOW PLAYING
WEERVOORSPELLERS VERSIGTIG-OPTIMISTIES OOR WESKAAP REëNVAL
0:00
2:53
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on June 21, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!