EPISODE · Jun 20, 2017 · 3 MIN
WêRELD VLUGTELING DAG 1
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
20 Junie is Wêreld Vlugteling Dag. Volgens die Verenigde Nasies se Vlugtelingagentskap, die UNHCR word een persoon elke drie sekondes gedwing om uit hul tuisland te vlug. Teen die einde van 2016 is 65.6 miljoen mense wêreldwyd ontwortel. Volgens 'n nuwe verslag van dié agentskap is kwessies soos oorlog, geweld en vervolging die grootste oorsake hiervan. Dianke Nel doen verslag.
NOW PLAYING
WêRELD VLUGTELING DAG 1
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m