EPISODE · Jun 20, 2017 · 3 MIN
WêRELD VLUGTELING DAG 2
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
20 Junie is Wêreld Vlugteling Dag. Volgens die Verenigde Nasies se Vlugtelingagentskap, die UNHCR word een persoon elke drie sekondes gedwing om uit hul tuisland te vlug. Volgens 'n nuwe verslag van dié agentskap is daar ook 'n groot hoeveelheid vlugtelinge in Afrika. Dianke Nel berig Suid-Afrika doen ook sy deel om die vlugteling-krisis te takel. Ons waarsku, dié bydrae bevat 'n klankgreep wat sensitiewe luisteraars kan ontstel.
NOW PLAYING
WêRELD VLUGTELING DAG 2
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m