Wêreldbeker-sokkertoernooi 'goeie bemarking vir SA toerisme' episode artwork

EPISODE · Jun 11, 2026 · 0 MIN

Wêreldbeker-sokkertoernooi 'goeie bemarking vir SA toerisme'

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê die Wêreldbeker-sokkertoernooi bied 'n waardevolle geleentheid om Suid-Afrika as 'n toonaangewende toerismebestemming in Mexiko te bemark. Sy het voor vanaand se openingswedstryd tussen Suid-Afrika en die mede-gasheer aan SABC News gesê sy wil meer reise tussen die lande bevorder. De Lille sê die wêreldgeleentheid bied 'n platform om Suid-Afrika se uiteenlopende besienswaardighede bekend te stel aan internasionale gehore:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 11, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Wêreldbeker-sokkertoernooi 'goeie bemarking vir SA toerisme'

0:00 0:19

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 11, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!