WêRELDMARKTE "DRYF GIGABA" - POLITIEKE ONTLEDER episode artwork

EPISODE · Jul 6, 2017 · 7 MIN

WêRELDMARKTE "DRYF GIGABA" - POLITIEKE ONTLEDER

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Openbare Beskermer adv. Busisiwe Mkhwebane het onlangs 'n beroering in die finansiële wêreld veroorsaak toe sy in 'n verslag oor Absa se sogenaamde apartheidslening ook aanbeveel het dat die Grondwet verander moet word om die Reserwebank se magte in heroorweging te bring. Nou het die minister van finansies, Malusi Gigaba, aangekondig dat hy dié aanbeveling in die hof gaan betwis en Monitor praat hieroor met die politieke ontleder dr. Piet Croucamp.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 6, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

WêRELDMARKTE "DRYF GIGABA" - POLITIEKE ONTLEDER

0:00 7:52

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 7 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 6, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!