WERK IN SUID-KOREA SLEGS VIR MENSE VAN 55 JAAR EN OUER episode artwork

EPISODE · Jun 22, 2017 · 3 MIN

WERK IN SUID-KOREA SLEGS VIR MENSE VAN 55 JAAR EN OUER

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

'n IT-maatskappy in Suid-Korea gaan slegs mense van 55 jaar en ouer in diens neem - om standpunt in te neem teen ouderdomsdiskriminasie wat glo wyd in dié land se korporatiewe sektor voorkom. Die voorsitter van die vereniging Gryskrag, Dr Karel Prinsloo, sê werkers in hierdie ouderdomsgroep het baie ervaring en is gemotiveerd. Prinsloo het aan Jean Esterhuizen gesê 'n maatskappy sal dié persone op 'n kontrakbasis aanstel.

NOW PLAYING

WERK IN SUID-KOREA SLEGS VIR MENSE VAN 55 JAAR EN OUER

0:00 3:24

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 22, 2017.

What is this episode about?

'n IT-maatskappy in Suid-Korea gaan slegs mense van 55 jaar en ouer in diens neem - om standpunt in te neem teen ouderdomsdiskriminasie wat glo wyd in dié land se korporatiewe sektor voorkom. Die voorsitter van die vereniging Gryskrag, Dr Karel...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!