EPISODE · Jun 20, 2017 · 3 MIN
WERKSVERLIES NA BRANDE IN KNYSNA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Ten minste 2 500 werksgeleenthede is verlore as gevolg van die brande by Knysna in die Suid-Kaap. Baie hiervan is weens die 30 toerisme-instansies, insluitend 24 gastehuise, wat afgebrand het. Nie net direkte werknemers nie, maar ook maatskappye wat dienste aan hierdie besighede bied, is geraak. Een van die toerisme-instansies was 'n eksklusiewe hotel naby die Knysna-strandmeer. [Tanya Krause]
Embed this episode
NOW PLAYING
WERKSVERLIES NA BRANDE IN KNYSNA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.