Wes-Kaap maak gereed vir El Niño se ernstige brande episode artwork

EPISODE · Aug 23, 2026 · 0 MIN

Wes-Kaap maak gereed vir El Niño se ernstige brande

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die DA sê die Wes-Kaap berei voor vir 'n baie langer en meer ernstige brandseisoen as gevolg van El Niño en klimaatsverandering. Die provinsie se hoërisiko-brandperiode sal na verwagting van Oktober tot Mei duur. Opleiding van brandbestryders is vervroeg, terwyl owerhede indringerplantegroei skoonmaak en helikopters en waterbomme voorberei. Dave Bryant van die party sê 'n gesamentlike poging is nodig om gemeenskappe, eiendom, biodiversiteit en watervoorrade te beskerm:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 23, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Wes-Kaap maak gereed vir El Niño se ernstige brande

0:00 0:13

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 23, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!